Die avonture van

Barry Lotter

Verhale, stories en lukraak gedagtes in Mengels

?

Gedig – Ons moet bietjie braai

Doen dit, voor dit te laat is

“Ons moet bietjie braai”
sê ons wanneer ons mekaar raakloop
dit is die sosiale norm
diep binnekant êrens bedoel ons dit

maar die kole gloei nooit nie
die pap word nie duk aangemaak nie
en voor jy weet
is jy die as onder in die braai

Lig jou mening. Kliek 'n emoji om aan te dui hoe jy voel.
+1
0
+1
0
+1
0
+1
0
+1
0
+1
0

- end -