Die avonture van

Barry Lotter

Verhale, stories en lukraak gedagtes in Mengels

?

Oor Barry en kie

Wie is Barry?

Barry is ‘n mid-life dromer en stoutgat wat scheme hy is nogal intelligent, flippen handsome en oor die algemeen bo-gemiddeld.
Hy hou van kamp, musiek, hengel en kuier en wanneer hy werk is hy in die tegniese afdeling in bemarking.
Hy is getroud met Mercia en is die pa van twee kinders – Fabiano en Poplap.

As jy klaar iets gelees het voel vry om terugvoer te gee deur een van die emojis te click wat jou gevoel oor die inhoud weerspieel. Onthou ook asb hierdie site vat homself nie te ernstig op nie (en ja, Barry love dit om na homself in die derde persoon te verwys!!)