Die avonture van

Barry Lotter

Verhale, stories en lukraak gedagtes in Mengels

?

Lukraak gedagtes Mei 2023

Barry se absurde en lukraak gedagtes vir Mei 2024

Barry like die woord fuckton. Voorbeeld van hoe om dit te gebruik:
Persoon 1: Hoeveel kak het die ANC al oor die jare aan gejaag dink jy?
Barry: Bra, hulle het al ‘n metric fuckton se kak aan gejaag oor die jare!

Barry kan moer vinnig op ‘n keyboard tik sonder om te kyk, maar moet my nie vra om vir jou die volgorde van die keys op te noem nie. Ek moet letterlik stil gaan staan en dit dan mimick met my vingers. Hoe weird is dit?! Ek wonder of daar ‘n naam is vir dit… (hierdie ou het ‘n teorie)

 

Lig jou mening. Kliek 'n emoji om aan te dui hoe jy voel.
+1
0
+1
0
+1
0
+1
0
+1
0
+1
0

- end -