As jy gedink het “computers” is confsing tot op hede, my maat, dan wag daar vir jou ‘n moerse verrassing.. AI maak dit selfs meer confusing. En as jy FOMO het soos Barry, dan veroorsaak dit nogal baie interne konflik met iemand wat heeltyd wil deel wees en als wil probeer!
Fok, musiek is awesome! Soos in regtig net die hond se ballas. Barry <3 musiek..
Dit is verstommend vir Barry hoeveel mense net eenvoudig nie ‘n opinie het nie. En daarmee bedoel ek ‘n sterk genoeg opinie het om ook NEE te se vir goed waarmee jy nie saam stem nie.
Die AI “boom” is sover ‘n pot tos… en hierdie ou is gatvol vir dit: https://ludic.mataroa.blog/blog/i-will-fucking-piledrive-you-if-you-mention-ai-again/
Ek dink Barry het dit al genoem, maar FOKKITÂ mense irriteer my.. Dit maak nie saak hoe hard mense probeer om mense bymekaar te wil bring en die lewe interessant probeer maak nie. Byvoorbeeld in werkskonteks, soos om events en goed te reel, die etters wil net nie deelneem nie. 50 mense in ‘n whatsapp groep? 4 wat saam praat en goed reel.
Banke in Suid Afrika is useless met customer service. Dit is so sad en onnodig. Business Bankers is soos Financial Advisors. Goed vir net omtrent f-all.
Barry haat daai “Wat sou jy gedoen het as jy enige iets kon doen?” vraag. Ek dink ekt die punt bereik waar ek nie eintlik meer weet wie ek is nie, en dat die indifference van die universe teenoor alles wat binne dit gebeur die vraag baie moeilik maak vir Barry.
- end -
