Gedig - Ons moet bietjie braai
Jul 2026Doen dit, voor dit te laat is
Lukraak gedagtes - 2025
Jan 2025Absolute random gedagtes en ander semi-wyshede uit Barry se kop uit.
Sal jy 'n dief vrylaat?
Sep 2024Jy doen dit alreeds elke dag!
Lukraak gedagtes Mei 2023
May 2024Barry se absurde en lukraak gedagtes vir Mei 2024
Lukraak gedagtes April 2024
Apr 2024Allerlei kak wat in Barry se kop draai - volume 1
Die koning van kak gee
Mar 2023As Barry 'n emoji was, was hy die poomoji.
Gedig - Sy is
Dec 2022Vir 'n spesiale iemand
Die bruiswater van die Vaalrivier
Jul 2022Die paaie van Joburg is nie 'n man se gedagtes se maat nie...
No way home
Apr 2022Barry kyk die nuwe spidey movie.. en het obviously 'n opinie daaroor...
Mainstream goed wat kak is
Jan 2022Daar is baie goed op hierdie aarde wat kak is, al hoef dit nie te wees nie.
Barry se handige gids vir besluitneming oor nuwe aanstellings
Jan 2022Om nuwe mense aan te stel is nie altyd maklik nie... maar as jy Barry se pointers volg, gaan jou lewe oneindig beter wees!
Alles is gekanseleer
Oct 2021Musiek het 'n manier om mens deur dinge te kan dra. Dit is nog altyd so, en veral in die hedendaagse shitpit van die lewe.
Probleme op die Promenade
Aug 2021Wanneer 'n mens 'n gratis week in 'n hotel op die promenade in Durbs kry, gryp jy hom met albei hande. Dit is wel belangrik om eers die temperatuur lesing van die mense saam wie jy gaan vas te stel.
Hoe dig is die populasie regtig?
Oct 2020Daar is twee faktore wat die verspreiding van Corona beinvloed. Een is hoe dig die populasie is, en die ander is hoe dig die populasie is... dit geld dan ook vir ander dinge in die lewe, soos boodskappe op sosiale media.
Die Rebellie teen Soete Slaap
Oct 2020Wat is die slaap ’n wondersoete ding! Tussen Angie Motshekga en Darth Vader is slaap ongelukkig nie te vinde in Barry se huis nie.
Van visserman stories, kan jy Barry niks vertel nie
Sep 2020Daar is 'n verskil tussen hengel en visvang en as jy regtig goed raak, dan doen jy albei op dieselfde tyd
Inhoudsopgawe
Kies 'n avontuur en begin lees.
